MUSIC SOUTH AFRICA

Tuesday 24 December 2013

Bonnie en Clyde

Musiek

- Bonnie en Clyde -



Track Listing:
  • 1. Bonnie en Clyde
  • 2. Rug teen die muur
  • 3. Saam is ons beter
  • 4. We belong
  • 5. Don't you wanna stay?
  • 6. Country strong
  • 7. Toe stop my hart
  • 8. Alone
  • 9. One last kiss
  • 10. In a moment like this
  • 11. Head over heals
  • 12. Call my name
  • 13. Lank lewe die liefde
  • 14. Lay down beside me
Beskrywing:
Binne slegs 4 weke het Jay en Lianie se splinternuwe album, ‘Bonnie en Clyde’ PLATINUM status bereik!
Hulle musiekvideo vir “Lank lewe die liefde” het ook hierdie jaar die Tempo Toekenning vir “Musiekvideo van die Jaar” gewen!

Met nuwe oorspronklike treffers, ‘Bonnie en Clyde’ (Johan Vorster) ‘As jy sing’( Johan Vorster) ‘Rug teen die muur ‘(Johan en Adolf Vorster ) sal Bonnie en Clyde jou beslis laat saamsing! Dit bevat ook talle bekende treffers waarmee ons groot geword het soos ‘One last kiss’, ‘You’re my first love (Head over heels)’ en ‘We belong’, asook ‘n paar nuwe duette soos ‘Country strong’ en ‘Don’t you wanna stay’.
Jay en Lianie se bekende treffer duette soos ‘Toe stop my hart’, ‘In a moment like this’, ‘Lank lewe die liefde' en vele meer verskyn ook op die album, asook ‘n paar verrassings wat sal verseker dat die album vir lank ‘n gunsteling sal bly.

- Lank Lewe die Liefde -



Track Listing:
  • 1. Lank lewe die liefde - duet met Jay Musiek en Woorde: Johan Vorster (Johan Vorster songs)
  • 2. Call my name - duet met Jay Musiek en Woorde: Dieter Bohlen (Arabella Musikverlag GmbH, Blue Obsession Music OHG)administrated by Universal MGB Africa
  • 3. Pleister vir my hart Musiek:Johan Vorster,Woorde: Johan Vorster, Lianie May, Barry Lubbe (Johan Vorster songs Lianie May publishing)
  • 4. Saam is ons beter Musiek en Woorde: Johan Vorster (Johan Vorster songs)
  • 5. Tennessee Waltz Pee Wee King/Redd Stewart, Afrikaanse vertaling Johan Vorster, Riana Nel ((c) Cinephonic Music Co Ltd, c/o Peer Music (Pty) Ltd)
  • 6. Anne bokkie Musiek en Woorde: Riana Nel (Coleske pty ltd )
  • 7. Bekhou, kophou Musiek en Woorde: Riana Nel (Coleske pty ltd )
  • 8. Datenight Musiek en Woorde: Riana Nel (Coleske pty ltd)
  • 9. Kyk kyk kyk Musiek en Woorde: Riana Nel (Coleske pty ltd )
  • 10. Toe ‘n twee rand nog ‘n twee rand was Musiek: Johan Vorster.Woorde: Johan Vorster, Sean Else (Johan Vorster songs, Sean Else publishing)
  • 11. In a moment like this - duet met Jay Thomas Gison/Henrik Sethsson/Erik Bernholm (Gisongs AB/Sethssons Copyright 2010 My way Aps)
  • 12. Lay down beside - duet met Jay Don Williams (Polygram)
 

- Vergeet my nie -


Track Listing:
  • 1. Vergeet my nie 4:21
  • 2. Los my nie alleen nie 4:02
  • 3. Jy soen my nie meer nie 3:48
  • 4. Boerevry 2:56
  • 5. 'n Vrou staan by haar man 2:59
  • 6. Bel, bel, bel!!! 3:16
  • 7. Jolene 3:08
  • 8. Somerreën 3:57
  • 9. Ek kom huistoe 3:28
  • 10. Toe 'n twee rand nog 'n twee rand was 3:19
  • 11. Will you be there in the morning 4:12
  • 12. Belinda Carlisle-Medley: 5:47 a) Heaven is a place on earth b) Leave a light on for me c) Little black book d) We want the same thing
  • 13. I will always love you 3:41
Beskrywing: Lianie May se musiek herinner mens baie aan SHANIA TWAIN en DOLLY PARTON. Dis gevul met pragtige sterk melodieë, vleiende harmonieë wat gedryf word deur stewige lewendige kitare en instrumente. Dis 'n CD wat jy opsit en deur luister tot die einde...en dan maar weer en weer herhaal!
 

- Kersfees Met Lianie -


  • 1. Sneeuman
  • 2. Geskenk uit Bethlehem
  • 3. Chiquitita
  • 4. Mary's boy child
  • 5. Rivers of Babylon
  • 6. Last Christmas
  • 7. I have a dream
  • 8. Drummer boy
  • 9. When a child is born
  • 10. Stille nag / Silent night
  • 11. Feliz Navidad
  • 12. All I want for Christmas
  • 13. Die goeie oue tyd
     
Beskrywing:
INSLUITEND DIE NUWE TREFFERS... "EK BRING VIR JOU 'N SNEEUMAN" EN "GESKENK UIT BETHLEHEM"

- Boeremeisie -


  • 1. Honey, Honey
  • 2. Die een wat jy wil hê
  • 3. Skooljare
  • 4. Boeremeisie
  • 5. 'n Engel huil
  • 6. Wie nie waag nie...
  • 7. Dans met my baby
  • 8. Staan 'n bietjie nader
  • 9. Die man wat by my staan
  • 10. Pa na jou hart
  • 11. 1,2,3
  • 12. Laat God die wêreld was
  • 13. Boereplaas (duet met Michael Lindt)
Beskrywing: Lianie May se langverwagte nuwe album is hier en dit beloof om alle verwagtinge te oortref. Lianie se vorige album was `n wegholsukses en het die Sama-toekenning gewen in die gesogte kategorie TOPVERKOPER VAN DIE JAAR. Die nuwe album volg warm in die voetspore van die country/pop-genre waarin hierdie talentvolle sangeres haar debuut op VERGEET MY NIE (waarvan meer as 120 000 eenhede verkoop is), gemaak het. Die nuwe album is weer propvol liedjies wat besliste treffers gaan wees! Die suksesvolle liedjieskrywers Johan Vorster, Sean Else, Rencha Vorster, Dewald Wasserfall asook Lianie self het ‘n groot verskeidenheid treffers vir die album geskep. Die treffer op die album kom weer uit die pen van Johan en Rencha Vorster wat ook vir JY SOEN MY NIE MEER NIE verantwoordelik was. In dié liedjie span Lianie haar reuse talent saam met die ongelooflike sangtalent van Jay (Eden) om een van die grootste duette nog in Afrikaans te sing - TOE STOP MY HART. Maar die treffers stop beslis nie daar nie. Die album is gevul met `n hele paar groot liedjies met volwasse en emosionele lirieke en sielvolle ballades soos SKOOLJARE, ‘N ENGEL HUIL, DIE MAN WAT BY MY STAAN, PAD NA JOU HART tot wikkel-vastrap ritmes en saamsingliedjies soos WIE NIE WAAG NIE, HONEY, HONEY, BOEREMEISIE, DIE EEN WAT JY WIL Hê, DANS MET MY BABY, STAAN ‘N BIETJIE NADER, 1,2,3 en vele meer. Daar is ook ‘n lied met ‘n sterk positiewe boodskap uit die pen van Vaughan Gardiner en Sean Else, LAAT GOD DIE WêRELD WAS, asook ‘n ou F.A.K.- treffer met ‘n nuwe baadjie – BOEREPLAAS, ’n duet saam met ‘n splinternuwe stem in Afrikaanse musiek, Micheal Lindt. `n Indrukwekkende video van die eerste enkelsnit, SKOOLJARE, is reeds deur Sean Else van Mozi Films geskiet. Sean was ook onder andere verantwoordelik vir die treffer video’s JY SOEN MY NIE MEER NIE (Lianie May), DE LA REY (Bok van Blerk) en TYD OM TE TREK (Bok van Blerk). Die video is saam met die treffer TOE STOP MY HART op ‘n bonus-skyf geplaas wat saam met BOEREMEISIE versprei sal word. Elke persoon sal die nostalgie en hartseer van hulle eie skooljare daarin herken. BOEREMEISIE gaan sonder twyfel Lianie se reputasie as een van die grootste name in Suid-Afrikaanse musiek bevestig!

No comments:

Post a Comment