MUSIC SOUTH AFRICA

Friday 10 May 2013

Karlien van Jaarsveld

 Karlien van Jaarsveld

http://www.karlienvanjaarsveld.co.za/

Karlien van Jaarsveld (21 Desember 1985, Paarl) is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik. Sy was ook vroeër 'n lid van die rockgroep Revolusie, maar het teen die einde van 2008 daaruit bedank.
Haar broer, Bobby van Jaarsveld is ook 'n sanger in eie reg.