MUSIC SOUTH AFRICA

Friday, 9 August 2013

Lianie May

Vriendinne en vriende kom kuier saam met my op Vrouedag by Grizzlies PTA Tuine - ek sing vanaand daar en raai wat Steve Hofmeyr sing ook vanaand, sien ons julle daar???
9 Augustus - Tuine Rugby Klub (Grizzlies) Pretoria
Kom kuier saam met verskeie kunstenaars van 10H00 - sien jou daar X