MUSIC SOUTH AFRICA

Saturday, 19 July 2014

Theuns Jordaan

85 000 groot DANKIES aan almal!
Gisteraand het ons Theuns Jordaan se Dubbel Platinum Status, verkope van meer as 80 000 eenhede vir Tribute to the Poets, aan hom oorhandig by Innibos Fees — with Jazz van Rensburg.
Photo: Gisteraand het ons Theuns Jordaan se Dubbel Platinum Status, verkope van meer as 80 000 eenhede vir Tribute to the Poets, aan hom oorhandig by Innibos Fees