MUSIC SOUTH AFRICA

Saturday 10 May 2014

Hartlik welkom by die webtuiste van die SUD AFRIKAANSE MUSIK BLAD van Germany wat sedert 2014 toegewy is aan Tradisionele Boeremusiek, ons volkskat en kleinnood.
Ons nooi almal uit om meer oor die SUD AFRIKAANSE MUSIK BLAD en ons tradisionele boeremusiek te wete te kom en dan saam op te pas en uit te bou. Lees meer oor hierdie besonderse styl van konsertina spel asook die verskillende ander instrumente. Daar word ook verwys na verskillende orkeste, hulle opnames en die geskiedenis van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika.
U word uitgenooi om nuus of biografiese inligting van persone en orkeste by te voeg – Vandag se algemene kennis en alledaagse gebeurtenis vorm die grondslag van môre se geskiedenis. U bydrae kan keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.

    Theo Erasmus
Composer, Performer and Former Director of Light
Music (Afrikaans), SABC, also SABC Artes Award Winner

Theo Erasmus

           

Profile:
Very well-known South African accordion
(Afrikaans: trekklavier) player with a career spanning
back to the sixties, also playing
the concertina, tuba, clarinet, xylophone, guitar, and keyboard.
                       
Mr. Erasmus has won several Artes and OKTV awards, and
some of his albums have been reassigned English titles for international release.
He also holds a record for a performance in a
hot air balloon that was broadcast live on radio.
 
    

https://www.facebook.com/

Track Listing:
  1. Oupa Doors 02:10 2.
  2. Helderkruin Seties 02:50
  1. Wonderboom Wals 02:20
  2. Tant Sannie Se Dinge 01:51
  3. Vyf-Oor Elf 02:05
  4. Keurspel 02:43
  5. Elanduspark 02:18
  6. Opstal Seties 02:30
  7. Two Sharps 02:24
  8. Sakkie Sakkie Wals 02:30
  9. Variasies Op 'n Tema Van Two Sharps 02:38
  10. Die Luilekker Drafstap 02:10
  11. Wals Vir Theo 01:57
  12. Belem Infante 01:58
  13. Oom Frikkie Se Seties 02:06
  14. Dit Is My Wals 02:36
  15. Pietersburg Seties 01:44
  16. Rodekrans Wals 02:29
  17. Sterlig Vastrap 02:16
  18. Die Vrydagaand Seties 02:25
  19. Zwartkop Vastrap 01:59
  20. Vuurlike Vastrap 02:05   

 

About Stompie Johan Rautenbach and the Boere Music Band...

https://www.facebook.com/stompiejohan.rautenbach
 
Ek is n kind van die HERE en aanbid HOM.
Dan is ek ook mal oor ons eie kultuumusiek, naamlik Boeremusiek en Afrikaanse musiek en natuurlik ook buitemuurse aktiwiteite.





















NUWE, JONG EN OPKOMENDE SANGERS

21 July 2011 at 21:21
NUWE, JONG EN OPKOMENDE SANGERS
Nuwe, jong en opkomende sangers - Neem kennis: Ons het die afgelope tyd geweldig baie navrae gekry van nuwe, jong en opkomende sangers om hulle te bemark. Daarom het ons besluit om soos volg te werk te gaan: Stuur vir ons 'n e-pos na: AndreC27.demo@gmail.com en heg asseblief nie meer as 2 demo snitte daarby aan nie. Die e-pos moet asseblief die volgende bevat: Naam en kontaknommer; e-pos adres; Stad en Provinsie woonagtig; Repertoire. OF Pos 'n demo CD met nie meer as 8 snitte daarop nie, aan ons met al die bogenoemde kontakbesonderhede, ens daarby ingesluit, na: AndreC27 Promotions Posbus 50286 Hercules Pretoria 0030 Van ons kant, sal ons dan na julle demo snitte luister. 'n Afspraak sal met julle gereel word om bemarkingsopsies en terme met julle te bespreek en ooreenkom. Ons hoop om gou van julle te hoor. Groete Andre & AndreSee more
by: André Craucamp















 

No comments:

Post a Comment