MUSIC SOUTH AFRICA

Sunday 5 May 2013

List of all South African Singers

http://www.musicians.co.za/Malevoc.htm


Category:South African male singers

The following 56 pages are in this category, out of 56 total. This list may not reflect recent changes . 

 

B

C

D

E

G

H

J

K

K

L

M

N

P

P

S

T

V

W

 http://en.wikipedia.org/wiki/South_African_Music_Awards

 

Bobby van Jaarsveld

 

 http://www.bobbyvanjaarsveld.co.za/

 https://twitter.com/bobbyvjaarsveld

 http://www.youtube.com/watch?v=SKMd4Jzu2JM

 https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld


Bobby van Jaarsveld (6 Maart 1987, Paarl) is 'n Afrikaanse sanger en akteur. Van sy treffers sluit in: Spieëltjie en Waar is jy.
Van Jaarsveld speel 'n hoofrol in 'n Ster-Kinekor rolprent, Liefling, wat in 2010 vrygestel is.
Sy suster Karlien van Jaarsveld is ook 'n sangeres in eie reg.

Biografie

Pieter van Jaarsveld is op 6 Maart 1987 in die Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika, gebore. Hy het die bynaam Bobby by sy pa gekry. Hy is die middelste van 3 kinders (sy susters is Karlien en Cara).
Bobby was in 7 verskillende laerskole, waarna hy sy hoërskoolloopbaan by die Hoërskool Brits begin en voltooi. Hier neem hy aan talentkompetisies deel en ontwikkel 'n liefde vir die musiekbedryf. Hy slaan sy eerste CD-kontrak in Graad 11 los, en sy eerste soloalbum word vroeg in sy matriekjaar uitgereik.
Hy is op 7 Januarie 2011 met sy skoolliefde, Annatjie Rheeders, in die eg verbind.

Diskografie

  • Liefling-klankbaan, 2010 Jukebox-rekords
  • Genees hierdie land, saam met Tania Strauss, 2010
  • Net vir jou, 2009 Jukebox-rekords
  • Duisend ure, 2007
  • Ken jy Talina?, Blêr-musiek
  • Vat my saam, Blêr-musiek


Juanita du Plessis


 http://www.juanitaduplessis.com/

 https://www.facebook.com/juanitaduplessis.page

 

 https://twitter.com/JduPlessis

 

Juanita du Plessis (née Naudé) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres wat in Namibië gebore is. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba".
Juanita is getroud met Herman (Doepie) du Plessis. Saam het hulle drie kinders - Ruan, Mario en Franja (die laaste twee is 'n tweeling). Haar broer, Pieter Naudé is ook 'n sanger in eie reg. Totale verkope tot op hede van al haar albums beloop meer as 2 miljoen eenhede .
In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse DVD vir haar 10 Jaar Platinum Treffers. Die DVD bevat al Juanita du Plessis se suksesvolste treffers oor die eerste 10 jaar van haar sangloopbaan.

Albums

 

  • Young Hearts (platinum)
  • Ek en Jy (Ska-rumba) (3x platinum)
  • Dis waar ek wil wees (2x platinum)
  • Jy is... (3 x platinum)
  • Altyd Daar (3x platinum)
  • Bly by my (2x platinum)
  • Jou Skaduwee (2x platinum)
  • Vlieg Hoog (4x platinum)
  • Volmaakte Kring (3x platinum)
  • Bring jou Hart, saam met Theuns Jordaan (3x platinum)
  • 10 Jaar Platinum Treffers (3x platinum)
  • Engel van my hart (3x platinum)
  • Wees Lig (2x platinum)
  • Hart vol Drome, saam met Theuns Jordaan (Platinum)
  • Jy Voltooi My (Platinum)

DVD's

  • Juanita Op haar Beste (regstreeks, 4x platinum)
  • Altyd daar DVD (2x platinum)
  • Bring jou hart, saam met Theuns Jordaan (5x platinum)
  • 10 Jaar Platinum Treffers DVD (3x platinum)
  • Tydloos... Die Musiekvideo's (platinum)
  • Hart vol Drome, saam met Theuns Jordaan (2x platinum)

Toekennings

 

  • 1994 Liedjieskryfkompetisie Namibië
Drie komposisies eindig in die Top 10
  • 1997 CMA Awards
Beste sangeres
Beste liedjieskrywer
  • 1998 CMA Awards
Beste sangeres
Beste liedjieskrywer
Spesiale Presidentsverering vir musikale uitblinker
  • 2001 GMT Geraas-musiektoekennings
Liedjie van die jaar (Ska-Rumba)
Album en topverkoper van die jaar (Ek en Jy)
  • 2005 Huisgenoot Tempo-toekennings
Gunsteling vroulike kunstenaar
Stylvolste sangeres
  • 2006 Huisgenoot Tempo-toekennings
Gunsteling vroulike kunstenaar
Stylvolste sangeres
  • 2006 Vonk-toekennings
Beste vroulike kunstenaar van die jaar
  • 2007 Huisgenoot Tempo-toekennings
Gunsteling vroulike kunstenaar
Beste DVD van die jaar (Altyd daar Live)
Beste gospelalbum van die jaar (Vlieg hoog)
Gunsteling gospelkunstenaar van die jaar
  • 2007 Vonk-toekennings
Beste vroulike kunstenaar van die jaar
Beste album van die jaar
  • 2008 Kanna-toekenning
Bring jou Hart (saam met Theuns Jordaan) vir beste produksie by Die Musiekplaas: KKNK
  • 2008 Huisgenoot Tempo-toekennigs
Gunsteling vroulike kunstenaar
Gunsteling DVD (Bring Jou Hart met Theuns Jordaan)
Liedjie van die jaar: Mengelmoeskardoes
Top verkoper van die jaar (Volmaakte kring)
  • 2008 Vonk-toekennings
Beste verkoper van die jaar
Gewildste vroulike kunstenaar
  • 2009 SAMA-toekennings
Beste Afrikaanse DVD (Bring jou hart met Theuns Jordaan)
  • 2009 Tempo-toekennings
Gewildse vroulike kunstenaar
Liedjie van die jaar
  • 2010 Finesse Inspirasie vrou
Inspirasie vrou van 2010
  • 2010 SAMA-toekeninng
Beste afrikaanse DVD (10 Jaar Platinum Treffers "Live")
  • 2011 SAMA-toekenning
Beste Afrikaanse Pop album (Engel van my hart)
  • 2011 Tempo-toekenning
Beste pop album (Engel van my hart)
Beste vroulike kunstenaar
Topverkoper vir 2010 (Engel van my hart)
  • 2012 Tempo-toekenning
Topverkoper vir 2011 (Wees lig)
Gunsteling Gospel album van die jaar (Wees lig)
  • 2012 Ghoema toekennings
Beste geestelike album (Wees lig)
Topverkoper van 2011 (Wees lig)
Diamant toekenning - Beste verkoper in die geskiedenis van Afrikaanse musiek, met ‘n totale verkoopsyfer van 1 897 171 CD’s