Theuns Jordaan has taken the South African music scene by storm. His
true interpretation of old Afrikaans songs and some of his original
numbers, has made him a real hit with his fans. With his deep bass like
voice Theuns draws crowds by the thousands to every performance he
does. And who can blame them, with songs like "Soos Bloed" and his
timeless classic "Beautiful in Beaufort-Wes" written by Gert Vlok Nel.
Theuns Jordaan
is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, gebore in die Karoo op
10 Januarie 1971. Hy sing liedjies wat hy self skryf, sowel as liedjies
van bekende liedjieskrywers soos Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel en
David Kramer. Sy eerste twee albums het dubbelplatinum status
verbygesteek. Saam met Karla du Plessis sing hy die lied "Wie weet" wat
die temalied van die TV-program Jopie Adam was.Hy
het grootgeword op ‘n plaas naby Venterstad en het matriek aan die Hoër
Volkskool, Graaff-Reinet, voltooi. As kind is sy musiektalent in sy
ouerhuis aangemoedig.
Op Universiteit Stellenbosch het hy Bedryfsielkunde gestudeer, was ‘n
inwoner van Majuba-manskoshuis en het op 21 Oktober 1992 sy eerste
buiging by die Upstairs kroeg in Stellenbosch gemaak. Afrikaans het by
die Universiteit vir hom ‘n passie geraak en hy het begin liedjies
skryf, geïnspireer deur Koos du Plessis, Anton Goosen en David Kramer.
Vyf van die snitte op sy debuutalbum, Vreemde Stad, is deur hom self
geskryf.Na
Universiteit was hy vir 'n jaar entrepreneur en het in 1998 na Pretoria
geskuif. Johan Bakkes help hom om sy debuut CD, Vreemde Stad, op
Stellenbosch op te neem. Dit word in 2000 by die Klein Karoo Nasionale
Kunstefees baie suksesvol vrygestel. Daarna is ‘n verbeterde opname van
Vreemde Stad deur EMI-musiek her-vrygestel. Die album het in 2003
Trippel Platinum status (150000 kopieë) verbygesteek.
|
|
THYS DIE BOSVELDKLONG
|
Thys die Bosveldklong started playing guitar and drums while he was
still in school which lead him starting his own band which quickly
started to play local dances and functions. After his schooldays Thys
enrolled into the army where he played music once again. In 1995 Thys
left the army to try and do his own thing. Today he is one of the most
successful artists in his field. With his great sense of humor and
funny songs Thys die Bosveldklong is one of the South African Acts you
can't afford to miss
|
|
Our very own golden voice from Mosselbaai, Gerrie Pretorius has taken
South Africa by storm by drawing full attendance halls wherever he goes,
and that includes his hometown. There are no age boundaries to
Gerrie's performance, he entertains the whole family from the little
kids right through to grandma and grandpa. After advertising his first
CD “Met Liefde” on television, Gerrie has a smash hit song with
“Annemarie” which places him on the map.Nadat ek lank vasgeskop
het teen die idee het die publiek uiteindelik gewen deurdat 'n mens
moet gee waarvoor die gehoor vra. Ek het ook tot die slotsom gekom dat. ons nie van Bles mag vergeet nie.Nooit nie.
|
|
BARBARA RAY
|
Barbara Ray is one of South Africa's most famous country singers. Not
only did she appeared on cd with some of our country's best singers like
Lance James, but when Steve Hofmeyr did his revival of old South
African legends called "Toeka 2", Barbara Ray was one of those fortunate
to be included in the compilation. Other artists on the compilation
included names like Dennis East and Des & Dawn Lindberg.
|
|
Karlien
van JaarsVeld, sister to famed South African singer Bobby van Jaarsveld
started her career singing background vocals for her brother. Later
she started her own rock band where she was signed by Mozi
records.Karlien van Jaarsveld is die oudste van 3 kinders. Sy is die
ouer suster van die reeds bekende Bobby van Jaarsveld. Karlien is nie ‘n
nuwe gesig in die musiekbedryf nie. Sy het 3 jaar gelede begin om saam
met Bobby op te tree as sy kitaarspeler en backing vocalist. Sy het ook
‘n duet saam met Bobby gedoen op sy eerste album. Karlien het so 2 jaar
gelede besluit om haar eie ding te doen en het toe ‘n rockband gestig,
REVOLUSIE. Sy was dus die stigter en hoofsanger van die groep,
REVOLUSIE. Rockmusiek was maar altyd in haar bloed en sy het die 2 jaar
saam met REVOLUSIE beskou as een van die beste leerskole ooit.
Karlien het egter in Oktober 2008 besluit om
solo te gaan met haar loopbaan en sy het REVOLUSIE verlaat. Johan
Vorster Songs het Karlien as kunstenaar ingeneem. Karlien se album
“Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” is uitgereik. Twee videos is ook geskiet
van “Beter as Liefde” en “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”. Karlien se
album is alreeds vir ‘n hele paar weke onder die Top 5 verkopers op die
DKNT ranglys. Die album se verkope het ook Platinum Status bereik.
Karlien verskyn ook in November in die nuwe Afrikaanse fliek Platteland
saam met Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Jay & Lianie. Sy speel die
rol van ‘n parmantige matriekdogter.
|
|
This
bubbly personality artist is a force to be reckoned with, with her
amazing voice and emotional interpretation of her songs. Lianie May
Stardom started when she sang a song for "Eden" in Oranjeville her
hometown. They inmediately approached her and asked her to join the mozi
records group where she released her debut Album in 2007 titled
"Vergeet My Nie". Since then she has had countless sucsess with hits
like: "Jy soen my nie meer nie" and "Toe stop my hart".
Lianie May se debuutalbum, Vergeet My Nie, is in September 2007
vrygestel en was een van die groot suksesverhale in die Suid-Afrikaanse
musiekbedryf in 2008. Dit het gespog met verkope van meer as 120 000 en
Lianie het verskeie toekennings gewen onder meer die Tempo-toekenning as
gunstelinge nuweling én beste popalbum. Die grootste toekenning was
egter toe dit in 2009 die Sama-prys as topverkoper in die Suid-Afrika
oor alle genres gewen het, `n merkwaardige prestasie vir `n debuutalbum.
Ná
`n Kerfees-album, wat baie goed ontvang is, is Lianie se volgende
album, Boeremeisie, vrygestel. Dit het gesorg vir `n hele paar treffers
soos Honey Honey, Skooljare, Dans Met My Baby en Die Een Wat Jy Wil Hê.
In 2010 en 2011 het Lianie en Jay, die gewilde voormalige lid van die
groep Eden en deesdae baie suksesvolle solokunstenaar, twee reuse
treffers gehad met die duette In a Moment Like This en Toe Stop My Hart.
Haar
nuwe album, Lank Lewe die Liefde, is in Julie 2011 vrygestel en bevat
‘n paar seker treffers. Daar is vier duette met Jay en nuwe liedjies vir
haar geskryf deur Johan Vorster, Sean Else en Riana Nel. Hierdie album
beloof om net so `n groot treffer as haar vorige albums te wees:
|
|
CARIKE KEUZENKAMP
|
As long as I can remember Carike Keuzenkamp's name has been synonymous
with South African music. and Carike has been doing it through the
ages, entertaining our youth then and still entertaining them today.
After numerous hits under her belt Carike Keuzenkamp is still going
strong. Carike specializes in morning tea functions for women.
|
|
Elizma's music debut started at a tender age of 12 when she took part
in a local singing competition which she won. Elizma then put her music
carrer on hold for a few years and took to the modeling ramp in
countries like Italy. In 2005 Elizma decided that she was now ready to
to go professional in the music industry in which time she wrote the
song "Lapaside" which was the title name for her debut cd. Elizma can be
seen at many venues in the country and also in our neighbouring states.
|
|
JUANITA DU PLESSIS
|
Juanita Will probably forever be remembered for her timeless hit
"Ska-Rumba". Since then she has come up with numerous other hits.
Namibian born singer Juanita du Plessis has become one of our own and
won't disappoint your function or festival.Juanita du Plessis (née Naudé) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres wat in Namibië gebore is. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba".Juanita
is getroud met Herman (Doepie) du Plessis. Saam het hulle drie kinders -
Ruan, Mario en Franja (die laaste twee is 'n tweeling). Haar broer,
Pieter Naudé is ook 'n sanger in eie reg. Totale verkope tot op hede van
al haar albums beloop meer as 2 miljoen eenhede .In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse DVD vir haar 10 Jaar Platinum Treffers. Die DVD bevat al Juanita du Plessis se suksesvolste treffers oor die eerste 10 jaar van haar sangloopbaan.
|
|
MONIQE FOXX
|
Moniqe Foxx has been spoken about as the female version of South
Africam Singer Bobbie van Jaarsveld. Her passion is to make her mark on
the local market and then move on.Moniqe Foxx, is South Africa’s newest
singing sensation! She recently got married to Michael Jackson's former
bodyguard Matt Fiddes, who is a well known Martial Arts Star in Europe
& Australia, Artist, Actress, Media personality and Model Moniqe
Foxx was born on the 4th of May in a small town called Trichard, close
to the town Witbank which she mainly grew up in.
At 12 years Moniqe started performing and at 16
began her professional career performing at festivals and venues. Moniqe
has become a popular figure on South African television. She co-hosted
the popular television program Jukebox with superstar Kurt Darren in
July 2011. Moniqe’s tracks “Ek Kan” and “ Glo in jou” were popular on
radio stations across South Africa. Her latest hit “Ek Verlang Na Jou”
charted at number 1 on East Rand Stereo! Moniqe recently finished
performance training to brush up on her skills with the well known
actress Brumilda van Rensburg. Moniqe also has her own finishing school
“MF Performing arts".
|
|
Sunette Bridges is the daughter of unforgettable singing legend Bles
Bridges. Sunette sings a variety of upbeat songs as well as a duet
recorded with her dad.
Sunette
Bridges is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en die dogter van die
legendariese sanger Bles Bridges.Bles Bridges (22 Julie 1947 – 24 Maart
2000) was 'n legendariese Afrikaanse sanger wat hoofsaaklik
minneliedjies gesing het. Hy is bekend vir liedjies soos Ruiter van die
Windjie, Maggie en Sweef soos 'n arend, en het gereeld rose tydens sy
konserte aan dames uitgedeel;
Lawrence
John Gabriel is op 22 Julie 1947 in Viljoensdrif gebore en het sy
skoolloopbaan by Hoërskool Vereeniging voltooi. Sy bynaam, Bles, is deur
sy Ierse oupa aan hom gegee omrede hy op vroeë ouderdom min hare gehad
het.Sy
debuutalbum, Onbekende Weermagman is is in 1982 uitgereik. Sy
professionele loopbaan begin egter eers in 1984 met die vrystelling van
sy tweede album, Bles, wat in minder as 'n maand goud gegaan het (meer
as 25,000 kopieë verkoop). Die album het die bekende liedjie Maggie
ingesluit.
In die 1980's het hy 'n konsert ter ondersteuning van die AWB se Volkhulpskema gehou waartydens R10 000 ingesamel was.Sy grootste treffer was Ruiter van die Windjie, wat in 1986 vrygestel is.Op
24 Maart 2000 is hy in 'n motorbotsing oorlede. Hy is op 3 April 2000
uit die NG Kerk Driehoek in Vanderbijlpark begrawe. Hy laat sy ouers
(Cecil en Maria), sy vrou (Leonie), sy dogter (Sunette), sy seun
(Victor) en twee kleinkinders agter
|
|
Anneli van Rooyen is one of the most well known singers in South
Africa, with an enormous amount of Afrikaans hits behind her, she is
seen as an Icon in the South African music industry, and respected as a
vocalist everywhere she goes.
Anneli van Rooyen
is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is in 1979 as die algehele wenner
van die ATKV se Crescendo aangewys. Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe en Seënbede.
|
No comments:
Post a Comment